Klik HIER en kyk na die video.
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 4.6.2
Hoofstuk 4: Leef Verheerlikend (leitourgia)
Week 6: Verheerliking wat uitstroom: God se plan en ons getuienis
Dag 2: Lof aan God word ’n getuienis vir die nasies.
Lees: Ps. 96:1–10
Verskeie kere word lig en duisternis in die Bybel as metafore gebruik.
Jesaja verwys daarna en Jesus noem sy volgelinge later die lig vir die wêreld.
Hierdie metafoor impliseer die kontras tussen lig en duisternis.
Is dit sigbaar in jou lewe?
Skakel na WhatsApp-groep vir daaglikse Bybelstudie-inligting:
Klik HIER.
Klik HIER.
Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou






































