Monday, 14 September 2026

Die Meesterplan: Leesrooster-reis (Week 20 - Maandag)

4.3.1 Jesus wys dat ware grootheid nie in heerskappy lê nie ... (Jesus: Die Volmaakte Voorbeeld)

Klik HIER en kyk na die video. 

Videotoeligting tot:  
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 4.3.1 
Hoofstuk 4: Leef Verheerlikend (leitourgia) 
Week 3: Jesus: Die Volmaakte Voorbeeld 
Dag 1: Jesus wys dat ware grootheid nie in heerskappy lê nie, maar in diens. 

Lees: Mark. 10:42–45 


Oordink: 
Tot watter mate beïnvloed die moderne lewe se fokus en strewe na belangrikheid ʼn Christen se oproep tot nederigheid en diensbaarheid? Beleef jy dit persoonlik?

Skakel na WhatsApp-groep vir daaglikse Bybelstudie-inligting:
Klik HIER.

Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke 
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou