Showing posts with label Smart. Show all posts
Showing posts with label Smart. Show all posts
Monday, 23 November 2020
Monday, 11 May 2020
Die wewer ...
My lewe is ‘n weefpatroon
tussen my Heer en my.
Ek kan nooit self die kleure kies,
Ek sien die onderkant en Hy
die bokant van die kleed.
Eendag gaan die weefstoel staan ...
dan word die weefwerk oopgerol.
Eers dan sal ek verstaan ...
Die helderkleure is so mooi
maar swart mag ons nooit vrees!”
tussen my Heer en my.
Ek kan nooit self die kleure kies,
want Hy die Meester lei.
Soms weef Hy met die donker draad
van smart en ek vergeet ...
van smart en ek vergeet ...
Ek sien die onderkant en Hy
die bokant van die kleed.
Eendag gaan die weefstoel staan ...
dan word die weefwerk oopgerol.
Eers dan sal ek verstaan ...
Vir Sy volmaakte plan móét daar
ook donker drade wees.
ook donker drade wees.
Die helderkleure is so mooi
maar swart mag ons nooit vrees!”
[Bron]
Subscribe to:
Posts (Atom)
