Showing posts with label Priesterlike seën. Show all posts
Showing posts with label Priesterlike seën. Show all posts

Sunday, 17 April 2022

Die Here sal julle seën ...

Ek wil vir elkeen met die Priesterlike Seën soos ons dit vind in Numeri 6:24-26 seën:

24 Die Here sal julle seën
en julle beskerm;
25 die Here sal tot julle redding
verskyn en julle genadig wees;
26 die Here sal julle gebede verhoor
en aan julle vrede gee!
AMEN