Kersete: Sally Aucamp 2019

'n Heerlike kersete saam met bederfies is die afgelope naweek vir die inwoners van Sally Aucamp gegee.

Alta Broodryk was verantwoordelik vir een van die items. Dankie aan elkeen wat gehelp het om hierdie funksie suksesvol aan te bied.

Alta Broodryk, Daphne de Beer, Rina
Groenewald en matrone Evie Brevis.