Klik HIER en kyk na die video.
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 5.4.4
Hoofstuk 5: Leef Verkondigend (kerygma)
Week 4: Verkondiging as lewenstyl: woorde en dade
Dag 4: Geloof sonder dade is dood — die evangelie moet sigbaar wees.
Lees: Jak. 2:14–17
Vir eeue al word die redding van Christene (soms bloedig) gedebatteer teen die agtergrond van geloof vs. goeie dade werke (dade).
Waarom dink jy is dit so?
Wat is jou siening hieroor?
Skakel na WhatsApp-groep vir daaglikse Bybelstudie-inligting:
Klik HIER.
Klik HIER.
Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke

