Showing posts with label Kobus Klopper. Show all posts
Showing posts with label Kobus Klopper. Show all posts

Saturday, 13 August 2016

Ds. Kobus Klopper lewer sy afskeidspreek!

Kobus Klopper het 7 Augustus 2016 sy afskeidspreek gelewer.

Die gemeente wens hom die allerbeste toe. Mag hy seën van Bo ervaar om sy genadewerk in Burgersdorp voort te sit!

Sunday, 31 July 2016

Monday, 20 June 2016

Die troue...

Ds. Kobus Kloppers het so drie maande terug 'n baie verliefde paartjie getrou. Hulle kon nie genoeg van mekaar kry nie. Hulle het aan mekaar se lippe gehang en in mekaar se oë verdrink. Geen wonder dat  almal gedink het dat hierdie liefde vir 'n leeftyd gaan wees nie.

Drie maande later kry ds. Kobus die man in die Mall. 

Lees nou verder hier! 

Friday, 25 March 2016

Goeie Vrydag 25 Maart 2016

Mev. Winnie Ras, ds. Kobus Klopper en Schalk Pienaar
uitgenooi om aan die nagmaalstafel te sit. 
(Foto: Elsa Minne)