Showing posts with label Trou. Show all posts
Showing posts with label Trou. Show all posts

Saturday, 6 July 2024

Kerkgenotjies: 'n Datumbotsing

Enige een van julle manne wat dalk belangstel?
My neef het geboek en reeds betaal vir 'n jagweek in Namibië. Hy het nie besef dit bots met sy troudatum nie. Indien enige iemand belangstel om sy plek in te neem kontak hom asseblief. Volgende inligting is belangrik.

Dis Saterdag by NG gemeente Brakpan om 14:00.
Sy is baie vriendelik en 'n bobaas-kok.
Brunet, 62 kg, 1,52m lank.
Sy sal die een in die wit rok wees.
Haar naam is Grita.

[Ingestuur deur Anoniem]

Saturday, 28 October 2023

Kerkgenotjies: Toe oë

Al ooit opgelet hoe baie verliefdes met toe oë soen?
Ongelukkig gebeur dit dikwels dat hulle ook so trou.

Klik HIER vir iets in ligter luim!

Saturday, 27 October 2018

Huweliksbevestigingreëlings...

Voornemende huwelikspaartjies moet asseblief 6 maande voor die beoogde datum van huwelik vir ds. Ensie kontak vir huweliksvoorbereiding.

Kontaknommer: 078 522 9680

Wednesday, 8 August 2018

Voornemende huwelikspaartjies...

Voornemende huwelikspaartjies moet asseblief 
6 maande voor die beoogde datum van huwelik 
vir ds. Ensie kontak vir huweliksvoorbereiding.

Kontaknommer: 078 522 9680