Showing posts with label Johannes Jacobs. Show all posts
Showing posts with label Johannes Jacobs. Show all posts

Monday, 4 August 2025

Verjaardagwense

Johannes, mag die oorvloed van die liefde van Christus al die dae van jou lewe vul. Baie geluk met jou verjaardag. Baie seën vir hierdie spesiale dag.

Sunday, 3 August 2025

Kerkraadslede: ouderlinge en diakens


 Sarel, Danie, Elmar, Christiaan, Johannes en Chris baie geluk en mag die werk wat julle in sy wingerd verrig, geseënd wees en vrugte dra.