Showing posts with label Lewensdag. Show all posts
Showing posts with label Lewensdag. Show all posts

Saturday, 4 October 2025

Dink hieroor: 'n Wins ...

Laat vaar die vraag wat môre mag inhou, 
en beskou dit as 'n wins 
elke lewensdag wat jy gegun word.

Horatius, Romeinse digter (65 v.C.-8v.C.)