Showing posts with label Preke. Show all posts
Showing posts with label Preke. Show all posts
Wednesday, 27 November 2024
Sunday, 3 January 2021
'n Groot dankie - julle word waardeer
'n Baie groot dankie aan elke leser wat betrokke gelees en gereageer het.
Dankie aan elkeen wat so gereeld gedurende 2020 berigte, preke en skryfsels gestuur het om hierdie blog van Dutoitspan aan die gang te hou. 2020 was nie 'n maklike jaar nie en baie wat tussen die vier mure van hul kamers en huise vasgekeer was, het hoop en inspirasie hier gevind.
2021 begin in 'n sekere sin waar 2020 opgehou het, daarom vra ons dat elkeen wat betrokke was, sal voortgaan om nuus, preke en bemoedigende boodskappe te stuur. Ons sien uit daarna.
Preek: Sien die onsienlike
Luister HIER na die diens uit die NG Kerk Groot-Brakrivier - Dr. Frans Hancke is die prediker. Waar is my plek in God se verhaal? Datum: 27 Desember 2020 Ingestuur: Ds. Ensie Enslin |
Subscribe to:
Posts (Atom)

