Showing posts with label Fiks vir die lewe.. Show all posts
Showing posts with label Fiks vir die lewe.. Show all posts
Saturday, 20 April 2019
Friday, 11 January 2019
Die Kimberleypyp se diamant: "Fiks vir die lewe"
![]() |
| Dr. Andries Gous |
Sy grootouers was Dutoitspanners en sy pa, dr. Andries Gous was 'n oud-Diamantvelder wat in 1942 gematrikuleer het. Dr. Andries Gous is dus 'n gemeenteseun wat diep spore in sy onderskeie gemeentes getrap het. Andries Gustav Stephanus Gouws was o.a. predikant van die Moederkerk George van 1953 - 1958. Dr. Andries het die eeufeesvieringe in 1972 bygewoon en het heerlik tussen die ou foto's gekuier.
Subscribe to:
Posts (Atom)

