Showing posts with label Visitors. Show all posts
Showing posts with label Visitors. Show all posts

Monday, 3 August 2026

Thursday, 11 June 2026

Statistiek: 456 000 e-kuiers

Dankie vir elke vinnige e-inloer! Ons waardeer
julle. Geniet 'n heerlike naweek! 

Tuesday, 19 May 2026

Sunday, 3 May 2026

Statistiek: 403 000 e-kuiers


DANKIE vir elke e-leser se volgehoue belangstelling in ons gemeenteblog. Elke een van julle word waardeer. Tot en met vanmiddag was daar reeds 1 288 e-besoeke. En so drie dae terug was daar 'n baie welkome 5 147 e-besoeke. 

Tot op hede is daar 4 524 plasings. Julle is meer as welkom om 'n bietjie terug te blaai en "terug" te kuier.

Sunday, 26 April 2026

Statistiek: Duisend dankies vir 388 000 e-besoeke


Vrydag (24 April 2026) 385 000 e-besoeke.
Sondag (26 April 2026) 388 000 e-besoeke.

Tuesday, 14 April 2026

Statistiek: Dankie vir 373 000 e-besoeke


Tussen Sondag (22/3/2026) en vandag (14/4/2026) is daar 'n toename van 20 000 pageviews. Dankie vir elke besoek en kuier op die blog. Ons waardeer elkeen van julle uit die hart. Mag julle kuiers nooit opdroog nie.

Monday, 23 March 2026

Statistiek: e-besoeke


Lesers wat volg: 85
Aantal gepubliseerde artikels: 4 437
e-lesers op 22 Maart 2026: 1 134
e-lesers op 21 Maart 2026: 1 076
e-lesers vir Maart 2026 sover: 24 007
e-lesers vir Februarie 2026: 19 222

Klik op die prent vir 'n duideliker beeld.

Wednesday, 11 March 2026

Dankie vir 345 000 e-besoeke - julle is vir ons belangrik!


Dankie, vir elke getroue besoeker! 
Saterdag het ons 338 000 trefslae gehad en
vier dae later staan ons op 345 000 trefslae - 
'n hele 7000 meer!

Saturday, 7 March 2026

Statistiek: Dankie vir 338 000 e-besoeke


Vanaf 23 Februarie 2026 tot vandag, 3 Maart 2026, het ons 
10 000 e-besoeke gehad. 
Dankie aan elkeen wat so getrou kom inloer. 
Ons waardeer julle!

Donderdag was daar 1 322 e-besoeke en
Vrydag het 2 011 e-besoekers kom oë wys!
Vandag het ons reeds die 1000-kerf verby gesteek!