DANKIE vir elke e-leser se volgehoue belangstelling in ons gemeenteblog. Elke een van julle word waardeer. Tot en met vanmiddag was daar reeds 1 288 e-besoeke. En so drie dae terug was daar 'n baie welkome 5 147 e-besoeke.
Tot op hede is daar 4 524 plasings. Julle is meer as welkom om 'n bietjie terug te blaai en "terug" te kuier.

