1.4.3 God roep Abram om draer van seën te wees.
(Die herstelmotief - God se getrouheid)Klik HIER en kyk na die video
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 1.4.3
Hoofstuk 1: Die Groot Toneel
Week 4: Die herstelmotief: God se getrouheid binne die gebrokenheid.
Dag 3: God roep Abram om draer van seën te wees vir die wêreld
Op watter manier roep God my om 'n draer van sy seën te wees vir mense buite my eie kring?
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou.
https://dieplan.org

