Klik HIER en kyk na die video
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 1.4.1
Hoofstuk 1: Die Groot Toneel
Week 4: Die herstelmotief: God se getrouheid binne die gebrokenheid.
Dag 1: God klee die mens met sy genade, selfs na die val - 'n teken van sy sorg.
Waar in my eie gebrokenheid sien ek tekens van God se sorg wat my help om weer met hoop in die toekoms te leef?
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou.
https://dieplan.org

