* maer, as hy langs ‘n wit muur loop, lyk dit soos n kraak wat beweeg!
* lelik, sy ma roep hom met haar oë toe!
* geduldig, as jy ‘n klip in die water gooi, wag hy dat dit opkom.
* bles, hy moet sy skilfers in sy sak dra.
* bankrot, hy het sy oortrokke rekening op ‘n vaste deposito belê.
[Anoniem]