Tuesday, 26 May 2026

Die Meesterplan: Leesrooster-reis (Week 4 -Dinsdag)

1.4.2 Die reënboog herinner aan God se Ewige trou 
(Die herstelmotief - God se getrouheid)

Klik HIER en kyk na die video

Video toeligting tot:
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 1.4.1
Hoofstuk 1: Die Groot Toneel
Week 4: Die herstelmotief: God se getrouheid binne die gebrokenheid. 
Dag 2: Die reënboog herinner aan God se Ewige trou en belofte van die lewe.

Lees Genesis 9:8-17

Oordink:
Hoe vorm God se verbondstrou my vertroue wanneer ek na die broosheid van die wêreld rondom my kyk.
 
Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou.
https://dieplan.org