Friday, 29 May 2026

Die Meesterplan: Leesrooster-reis (Week 4 - Vrydag)

1.4.5 Israel word geroep as lig vir die nasies - God se plan is wêreldwyd.

Klik HIER en kyk na die video

Video toeligting tot:
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 1.4.5
Hoofstuk 1: Die Groot Toneel
Week 4: Die herstelmotief: God se getrouheid binne die gebrokenheid. 
Dag 5: Israel word geroep as lig vir die nasies - God se plan is wêreldwyd.

Lees Jesaja 49:1-6
  
Oordink:
Hoe kan my lewe daartoe bydra om ander te help om God se herstel raak te sien?

Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke
Kopiereg: 2026 DiePLAN
Alle regte voorbehou.
https://dieplan.org