KINDERTAFEL
Ons benodig speelgoed en lekkers. As jy kan help, bring gerus hierdie welkome bydrae na die kerkkantoor.
Ons benodig speelgoed en lekkers. As jy kan help, bring gerus hierdie welkome bydrae na die kerkkantoor.
GEBAK
Baie basaarondersteuners het 'n swak plek vir gebak (groot koeke, terte, kleinkoekies en beskuit). Indien jy kan help, kontak asb. dringend die kantoor. Telnr. 053 842 1100