Wednesday, 6 May 2026

Leesrooster-reis (Week 1 - Woensdag)

1.1.3 God se grootheid gee krag (God as Skepper en Opperheer)

Klik HIER en kyk na die video

Video toeligting tot: 
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 1.1.3 
Hoofstuk 1: Die Groot Toneel 
Week 1: God as Skepper en Opperheer 
Dag 3: God se grootheid gee krag aan die moedelose - Hy is die ewige Onderhouer.

Lees: Psalm 8: 1-10 

Oordink: Hoe beïnvloed my verstaan en bewustheid van God se grootheid my siening van my eie swakheid, gebrokenheid en onvermoë? 

Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke 
Kopiereg: 2026 DiePLAN 
Alle regte voorbehou.
https://dieplan.org