Dutoitspan Kimberley
Die lewe is 'n reis
Tuesday, 5 May 2026
Verjaardagwense
Twee van Sally Aucamp se inwoners blaas vandag kersies op hul verjaardagkoek dood: Baie geluk, Danie en Zonian met julle spesiale dag. Mag julle nuwe lewensjaar vol voorspoed, liefde en goeie gesondheid wees.
Newer Post
Older Post
Home