Showing posts with label Jeug. Show all posts
Showing posts with label Jeug. Show all posts

Tuesday, 16 June 2026

Saturday, 21 September 2024

Saturday, 14 September 2024

Sunday, 18 August 2024

Tuesday, 30 July 2024

CAUTION - FEAR FACTOR!!!


When: 21 September 2024
Where: NG Dutoitspan Church, 4 Rose Street, Beaconsfield, Kimberley 
Contact: 078 564 6623
SAVE THIS DATE!!! 

Wednesday, 9 December 2020

Thursday, 27 February 2020

Sit pret in jou Saterdag ...

Pret vir die hele gesin ... teen 'n baie bekostigbare prys. Omkring hierdie baie belangrike datum op die kalender en kom deel in die pret. 










Thursday, 2 May 2019

Duidelike reëls neergelê vir Saterdag se pretdag!

Ds. Ensie: "Onthou asb. net die reĆ«ls. Enige kosse moet vooraf getoets word - net vir die  kinders se veiligheid ... En jy kan mos nie die regter in jou eie saak wees nie, dus is ek meer as bereid om hierdie moeilike & moontlik gevaarlike rol te vervul ..."

Hierdie is 'n herder wat werklik die ekstra myl in alle omstandighede loop - en dit het natuurlik niks met 'n moontlike soettand te doen nie.

Na wat verneem word, is daar op werkersdag geswoeg en sweet voor oonde en stowe! 990 mini-choc chips en 520 mini-romany creams is onder andere gebak ... Dit sal beslis op post-werkersdag verpak moet word, want die pretdag is 'n oogknip weg!!

Verder is daar ook allerlei verpakkings wat gedoen is vir die handwerktafel waar kinders self geskenkies vir Moeders- en Vadersdag sal kan maak. 'n Geskenkie waaraan tyd spandeer is en wat met liefde gemaak is, is mos ekstra spesiaal. 'n Hele klomp pretdagwerkers is besig om die laaste dinge te reĆ«l om van hierdie eerste poging 'n sukses te maak. 




Pretdag: Sien jou daar!!!



Foto's: Christelle Hattingh