Wat ek is, is net genade,Wat ek het, is net geleen.
Eintlik smag ek na U waters van rus
Lei my, Heer, vanaand daarheen.[Gebed van Koos du Plessis]
’n Geliefde inwoner van Sally Aucamp, Antoinette, is Vrydagmiddag oorlede.
Die troosdiens word môre, 19 Maart, deur ds. Ensie gelei. Innige meegevoel aan haar naasbestaandes.
Rus in vrede, liewe Antoinette.