Showing posts with label Pro Regno. Show all posts
Showing posts with label Pro Regno. Show all posts

Thursday, 21 March 2024

Gemeentekamp

WANNEER: 19-21 April 2024

WAAR: Pro Regno, Barkly-Wes

KOSTES: Gratis (vir die hele naweek)

SLUITINGSDATUM: 5 April 2024

VIR MEER INLIGTING KONTAK DIE KANTOOR: 053 842 1100

Moenie hierdie eenmalige geleentheid misloop nie. Dis tyd vir kalibrering en balansering! Daar is weer 10 plekke beskikbaar. Sien jou daar!!!

INSKRYWINGSVORMS: In die voorportaal van kerk (Plek vir 60 mense)

EKSTRA PLEK: Nog 40 addisionele plekke - koste vir eie rekening.

Saturday, 13 May 2023

Nog foto's van die heerlike gesinsnaweek

Kom blaai geus deur die fotoverhaal van 'n onvergeetlike naweek.
 
Gesinskamp: 2023 (Foto's deel 1)

Gesinskamp: 2023 (Foto's deel 2)

(Gesinskamp deel 2 is foto's wat Rencia le Roux met die lesers deel. Baie dankie!)

Monday, 8 May 2023

'n Heerlike gesinsnaweek

 




'n Onvergeetlike naweek by Pro Regno. Klik HIER vir heerlike foto's.

[Foto's: Elsa Minne]