Showing posts with label Gemeentekinders. Show all posts
Showing posts with label Gemeentekinders. Show all posts

Sunday, 1 December 2019

Desembervakansie ...

'n Heerlike vakansie aan al die gemeentekinders wat hierdie jaar baie hard gewerk het en wat nou 'n welverdiende vakansie hou. Sterkte vir volgende jaar en al die nuwe uitdagings wat 'n nuwe graad aan julle stel.