Showing posts with label Kompetisie. Show all posts

Tuesday, 3 June 2025

Wenners van die skyfskietkompetisie

Tiaan Visagie 100/150 punte (4-9 jr.)

JJ Marais 115/150 punte (10-14 jr.)

Jolene de Klerk 115/150 punte (15-99 jr.)

Baie baie geluk! Julle is voorwaar wenners!

Monday, 23 October 2023

Tuesday, 17 October 2023

Potjiekos

Potjiekoskompetisie

Dankie aan almal wat besig is om te werk ter voorbereiding - veral om deelnemers te kry om van die dag 'n sukses te maak.
Dankie by voorbaat aan diegene wat op die dag gaan help om dinge vlot te laat verloop.
Dankie vir al die deelnemers wat nie gras onderhulle voete laat groei nie.
Praat met Malan as jy dalk kan help op een of ander wyse.
Kom ons soek die Here se aangesig in die aanbieding van hierdie aktiwiteit.

Tuesday, 10 October 2023

Tuesday, 3 October 2023

Tuesday, 19 September 2023

Tuesday, 12 September 2023