Showing posts with label Conference. Show all posts

Thursday, 22 August 2024

Seënwense vir die besondere konferensie

Ray Goddess
Mike Endicott
Datums:
23 Augustus 2024 - 19h00-21h00
24 Augustus 2024 - 09h30-13h00
24 Augustus 2024 - 14h00-16h30
25 Augustus 2024 - die naweek se verrigtinge word afgesluit met 'n aanbiddingsdiens.

Thursday, 15 August 2024

Conference: Closer to God

Klik op individuele blokke vir duideliker leesbaarheid.

Closer to God Conference and Teaching

 Rev. Ray Goddess and Rev. Mike Endicot invite you to join them for three sessions of interactive teaching on the Kingdom of God (Teach a Teacher introduction) ending with a teaching on the Sunday morning, looking at the SIMPLICITY OF THE KINGDOM OF GOD.

They are excited to share some statistics of what God is doing with the Teach a Teacher programme in various parts of the world. 

One example is Uganda: growth from 60-600 house groups in six months.

Don't miss out on this unique opportunity. Kimberley you are invited to join this conference. The cost is only R120 for the three sessions, snacks and a light meal included.

The venue: Dutoitspan Hall, 20 Dyer Place, Kimberley
Contact for more detail: 053 842 1100
Dates:
23 August 2024 - 19h00-21h00
24 August 2024 - 09h30-13h00
24 August 2024 - 14h00-16h30
25 August 2024 - Worship @ 09h00

CLOSING DATE: 16 August 2024 - 14h00

Click on the picture above to enlarge it!

Tuesday, 13 August 2024

'n Unieke geleentheid vir Kimberley - moenie dit deur jou vingers laat glip nie

Ray Goddess
Kimberley is bevoorreg om besoek van twee besondere predikante te kry, vanaf 23-25 Augustus 2024. Ds. Ray Goddess van Portsmouth (Verenigde Koninkryk) en ds. Mike Endicott van Wallis gaan die Closer to God Conference and Teaching vir die Kimberliete by Dutoitspan-saal aanbied. Hierdie konferensie wat oor twee dae strek, is in drie interaktiewe sessies ingedeel. Daar gaan onder ander gefokus word op die eenvoud van die Koninkryk van God.

Mike Endicott
Die koste verbonde aan die tweedag-konferensie is net R120 per persoon, wat verversings en 'n ligte ete insluit. Registrasie sluit reeds 16 Augustus
en die inskrywingsvorms is by die kerkkantoor beskikbaar. Navrae kan aan ds. Ensie (079 522 9680) gerig word of kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

Die Teach a Teacher-program word in verskillende dele van die wêreld aangebied en die suksesstatistiek spreek boekdele. In Handelinge 2 lees ons van die opgewondenheid onder die dissipels. Hoekom was hulle so opgewonde en kan ons vandag nog dieselfde opgewondenheid ervaar? 

Klik op die kaartjie om inligting duidelik te kan lees.
Datums: 
23 Augustus 2024 - 19h00-21h00
24 Augustus 2024 - 09h30-13h00
24 Augustus 2024 - 14h00-16h30
25 Augustus 2024 - die naweek se verrigtinge word afgesluit met 'n aanbiddingsdiens.

SLUITINGSDATUM: 16 AUGUSTUS 2024 OM 14H00!!

Saturday, 10 August 2024

Klik op die groen kaartjie om inligting duidelik te kan lees.
Datums: 
23 Augustus 2024 - 19h00-21h00
24 Augustus 2024 - 09h30-13h00
24 Augustus 2024 - 14h00-16h30
25 Augustus 2024 - die naweek se verrigtinge word afgesluit met 'n aanbiddingsdiens.

SLUITINGSDATUM: 16 AUGUSTUS 2024 OM 14H00!!

Tuesday, 6 August 2024

Closer to God Conference and Teaching

Rev. Ray Goddess and Rev. Mike Endicot invite you to join them for three sessions of interactive teaching on the Kingdom of God (Teach a Teacher introduction) ending with a teaching on the Sunday morning, looking at the SIMPLICITY OF THE KINGDOM OF GOD.

They are excited to share some statistics of what God is doing with the Teach a Teacher programme in various parts of the world. 

One example is Uganda: growth from 60-600 house groups in six months.

Don't miss out on this unique opportunity. Kimberley you are invited to join this conference. The cost is only R120 for the three sessions, snacks and a light meal included.

The venue: Dutoitspan Hall, 20 Dyer Place, Kimberley
Contact for more detail: 053 842 1100
Dates:
23 August 2024 - 19h00-21h00
24 August 2024 - 09h30-13h00
24 August 2024 - 14h00-16h30
25 August 2024 - Worship @ 09h00

CLOSING DATE: 16 August 2024 - 14h00

Click on the picture above to enlarge it!

'n Unieke geleentheid vir Kimberley - moenie dit deur jou vingers laat glip nie

Ray Goddess

Kimberley is bevoorreg om besoek van twee besondere predikante te kry, vanaf 23-25 Augustus 2024. Ds. Ray Goddess van Portsmouth (Verenigde Koninkryk) en ds. Mike Endicott van Wallis gaan die Closer to God Conference and Teaching vir die Kimberliete by Dutoitspan-saal aanbied. Hierdie konferensie wat oor twee dae strek, is in drie interaktiewe sessies ingedeel. Daar gaan onder ander gefokus word op die eenvoud van die Koninkryk van God.

Mike Endicott
Die koste verbonde aan die tweedag-konferensie is net R120 per persoon, wat verversings en 'n ligte ete insluit. Registrasie sluit reeds 16 Augustus
en die inskrywingsvorms is by die kerkkantoor beskikbaar. Navrae kan aan ds. Ensie (079 522 9680) gerig word of kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

Die Teach a Teacher-program word in verskillende dele van die wêreld aangebied en die suksesstatistiek spreek boekdele. In Handelinge 2 lees ons van die opgewondenheid onder die dissipels. Hoekom was hulle so opgewonde en kan ons vandag nog dieselfde opgewondenheid ervaar? 

Klik op die geel kaartjie om inligting duidelik te kan lees.
Datums: 
23 Augustus 2024 - 19h00-21h00
24 Augustus 2024 - 09h30-13h00
24 Augustus 2024 - 14h00-16h30
25 Augustus 2024 - die naweek se verrigtinge word afgesluit met 'n aanbiddingsdiens.

Thursday, 1 August 2024

Conference: Closer to God

Klik op individuele blokke vir duideliker leesbaarheid.

Thursday, 25 July 2024

Conference: Closer to God

Klik op individuele blokke vir duideliker leesbaarheid.

Thursday, 18 July 2024