Showing posts with label Pretdag. Show all posts
Showing posts with label Pretdag. Show all posts
Thursday, 27 February 2020
Sit pret in jou Saterdag ...
Monday, 13 May 2019
Saturday, 11 May 2019
Pretdag: Die jeug se bydrae ...
Jongmense maak altyd hordes planne vir 'n naweek en hulp aan ouers of aan die kerk is bitter selde deel van daardie planne. Een van die jong Dutoitspanners, val egter nie in daardie kategorie nie en het hy hom sommer vroeg Saterdagoggend kom aanmeld vir werk. Hy is vinnig gekanaliseer na die koeldrankkaravaan en daar is mildelik van sy verkoopsvaardighede gebruik gemaak. Elke paar hande was meer as welkom en daarom 'n "high five" vir Willem van Lingen wat met entoesiasme gewerk het.
Willem, jy het 'n jaar om jou jong kerkgenote te inspireer om ook deel te wees van die pretdag! Viva, die jeug!
Willem, jy het 'n jaar om jou jong kerkgenote te inspireer om ook deel te wees van die pretdag! Viva, die jeug!
Monday, 6 May 2019
Terugvoer van die koffiekaravaan se kant af ...

Dis heerlik om positiewe terugvoer te kry en ons plaas dit graag soos dit inkom. Hierdie koffiestalletjie is 'n gereelde gesig by markte en basaars. Saterdag het hierdie entrepreneur egter die beste in die afgelope drie jaar gedoen.
Koffiekapitaal se Chris: "Hi, daar! Baie baie dankie dat ons vandag kon deel wees van julle event. Dit was great gewees!! "
Saturday, 4 May 2019
Friday, 3 May 2019
Thursday, 2 May 2019
Duidelike reëls neergelê vir Saterdag se pretdag!
Ds. Ensie: "Onthou asb. net die reƫls. Enige kosse moet vooraf getoets word - net vir die kinders se veiligheid ... En jy kan mos nie die regter in jou eie saak wees nie, dus is ek meer as bereid om hierdie moeilike & moontlik gevaarlike rol te vervul ..."
Hierdie is 'n herder wat werklik die ekstra myl in alle omstandighede loop - en dit het natuurlik niks met 'n moontlike soettand te doen nie.
Na wat verneem word, is daar op werkersdag geswoeg en sweet voor oonde en stowe! 990 mini-choc chips en 520 mini-romany creams is onder andere gebak ... Dit sal beslis op post-werkersdag verpak moet word, want die pretdag is 'n oogknip weg!!
Verder is daar ook allerlei verpakkings wat gedoen is vir die handwerktafel waar kinders self geskenkies vir Moeders- en Vadersdag sal kan maak. 'n Geskenkie waaraan tyd spandeer is en wat met liefde gemaak is, is mos ekstra spesiaal. 'n Hele klomp pretdagwerkers is besig om die laaste dinge te reƫl om van hierdie eerste poging 'n sukses te maak.

Wednesday, 1 May 2019
Saturday, 27 April 2019
Tyd raak min ... 'n dag vol pret om die draai!
Subscribe to:
Posts (Atom)