Showing posts with label Taak. Show all posts
Showing posts with label Taak. Show all posts

Tuesday, 4 November 2025

Mandjie Hoop: Verniet het ons dit ontvang, en verniet moet ons dit weggee ...

Om te WEET jy is KOSBAAR en SPESIAAL,
en dit waarlik te voel.
Om hierdie EMMERS VOL liefde te ONTVANG,
maar ook weer UIT TE DEEL sonder voorbehoud!
Dis ons daaglikse taak op aarde.

Sunday, 8 December 2024

Tot siens en baie welkom

Malan, wat as leierouderling uittree,wil ons baie dankie sê vir sy toewyding en hulpvaardigheid wat hy aan die dag gelê het om sy taak suksesvol uit te voer. Ons waardeer al sy insette.

Terselftertyd wil ons as gemeente vir Henry baie geluk en welkom sê. Hy vat die leisels by Malan oor. Baie seën en sterkte vir hierdie taak. Mag die saak van die Here van krag tot krag gaan.