Wednesday 25 February 2015

28 Februarie 2015!!

Baie geluk met die verjaardag!!

Ds. Kobus, mag jou jaar gevul wees met kleurvolle hoogtepunte, wat uitkring en jou met vreugde omgewe!

Tuesday 24 February 2015

Thursday 19 February 2015

Verskillende foto's van die kerkgebou!

Foto's: Schalk Pienaar 
Kyk na nog foto's hier!

Wednesday 18 February 2015

Monday 16 February 2015

'n Oggenddiens met 'n verskil!!


Kom deel in die vreugde van Christenskap saam met die bekende
en beminde Piet Smit!

Saturday 14 February 2015

'n Vrolike Valentynsdag vir almal!!!

Die storie agter die storie!!

Valentynsdag is 'n dag waarop geliefdes ekstra aandag aan mekaar gee deur geskenke, blomme of kaartjies uit te ruil. Valentynsdag is gewild in baie lande regoor die wêreld. Die dag is vernoem na 'n vroeë Christelike martelaar, Sint Valentine en is ingestel nadat Pous Gelasius 1 dit in 496 as die dag van die Heilige Valentyn verklaar het! [Wikepedia]

Monday 9 February 2015

Die unieke jy met al jou geite, grille en gawes!!

Baie waarhede is dikwels kort en kragtig, maar laat 'n mens lank en deeglik daaroor besin. Lees gerus verder.  

Friday 6 February 2015

Noem my op my naam...

My naam is my hele lewe!
Lees gerus WEEK 5 se waarheid!

Wednesday 4 February 2015

'n Wonderlike verjaardag aan 'n baie besondere mens!

How to say "Happy Birthday" in some languages

Afrikaans: Veels geluk met jou verjaardag!
Albanian: Urime ditelindjen!
Alsatian: Gueter geburtsdaa!
Danish: Tillykke med fodselsdagen!
Dutch: Hartelijk gefeliciteerd! or Van harte gefeliciteerd met je verjaardag!




Dutch-Antwerps: Ne gelukkege verjoardach!
Dutch-Bilzers: Ne geleukkege verjoardoag!
Dutch-Drents: Fellisiteert!
Dutch-Flemish: Gelukkige verjaardag! or Prettige verjaardag!
Dutch-Frisian: Fan herte lokwinske!
Dutch-Limburgs: Proficiat! or Perfisia!
Dutch-Spouwers: Ne geleukkege verjeurdoag!
Dutch-Twents: Gefeliciteard met oen'n verjoardag!
English: Happy Birthday!
German: Alles Gute zum Geburtstag!
German-Badisch: Allis Guedi zu dim Fescht!
German-Bavarian: Ois Guade zu Deim Geburdstog!
Sotho: Masego motsatsing la psalo!
Spanish: Feliz Cumplean~os!
Yiddish: A Freilekhn Gebortstog!