Wednesday 30 September 2015

Tuesday 29 September 2015

Monday 28 September 2015

Sunday 27 September 2015

Saturday 26 September 2015

Friday 25 September 2015

Faith!!


Thursday 24 September 2015

Wednesday 23 September 2015

Vertrou!!


Tuesday 22 September 2015

Monday 21 September 2015

Sunday 20 September 2015

Psalm 23


Gebed

God, gee ons die genade om met kalmte die dinge te aanvaar wat nie verander kan word nie, die moed om die dinge te verander wat behoort gewysig te word, en die wysheid om die een van die ander te onderskei.

Saturday 19 September 2015

Friday 18 September 2015

Thursday 17 September 2015

Wednesday 16 September 2015

Tuesday 15 September 2015

Monday 14 September 2015

Sunday 13 September 2015

Voetstoots...


Die lewe is soos treinreis...

🚂🚋🚋🚋🚋:Die lewe is soos 'n reis op 'n trein ... met sy stasies ... met die veranderinge van roetes ... en met ongelukke!

Ons gaan aanboord van hierdie trein🚂🚋🚋🚋🚋: wanneer ons gebore word en ons ouers is die mense wat ons kaartjie koop. Ons glo hulle sal altyd op hierdie reis saam met ons wees.🚂🚋🚋🚋🚋:

Maar op 'n sekere stasie sal ons ouers van die trein afklim, en ons alleen laat op hierdie reis.🚂🚋🚋🚋🚋:

Soos die tyd aanstap sal ander passasiers aanboord die trein kom wat ‘n betekenisvolle rol sal speel - ons broers en susters, vriende, kinders en selfs die liefde van ons lewe.🚂🚋🚋🚋🚋:

Baie sal ook afklim tydens die reis en 'n permanente leemte in ons lewens laat.🚂🚋🚋🚋🚋Baie sal ongesiens afklim sonder dat ons eens sal weet dat hulle hul sitplekke verlaat het!🚂🚋🚋🚋🚋:

Jou treinreis sal vol vreugde, hartseer, fantasie, verwagtinge, hello's & good-byes en afskeide wees.🚂🚋🚋

'n Goeie reis sal wees om vir medepassasiers te help, om te gee, liefdevol te wees en sodoende goeie verhoudinge met elkeen te bou om seker te maak dat ons, ons bes doen om hul reis ook gemaklik te maak.  ðŸš‚🚋🚋🚋🚋:

Die geheim van hierdie fantastiese reis is... Ons weet self nie by watter stasie ons gaan afklim nie.🚂🚋🚋🚋🚋Dus, moet ons die mooiste manier moontlik leef - wees aanpasbaar, vergeet, vergewe en offer die beste van wat ons het.🚂🚋🚋🚋🚋:

Dit is belangrik om hierdie te doen, want wanneer die tyd aanbreek vir ons om ons eie sitplek te verlaat ... ons diegene wat voortgaan om te reis op die trein van die lewe sal agterlaat met pragtige herinneringe.🚂🚋🚋🚋🚋:

Dankie dat julle van die belangrike passasiers op my trein is... weet nie wanneer my stasie gaan kom nie ... maar ek wil nie die geleentheid mis om vir julle weereens te se: "Baie baie dankie" dat julle deel is van my treinrit. ðŸš‚🚋🚋🚋🚋: