Sunday 13 September 2015

Die lewe is soos treinreis...

πŸš‚πŸš‹πŸš‹πŸš‹πŸš‹:Die lewe is soos 'n reis op 'n trein ... met sy stasies ... met die veranderinge van roetes ... en met ongelukke!

Ons gaan aanboord van hierdie treinπŸš‚πŸš‹πŸš‹πŸš‹πŸš‹: wanneer ons gebore word en ons ouers is die mense wat ons kaartjie koop. Ons glo hulle sal altyd op hierdie reis saam met ons wees.πŸš‚πŸš‹πŸš‹πŸš‹πŸš‹:

Maar op 'n sekere stasie sal ons ouers van die trein afklim, en ons alleen laat op hierdie reis.πŸš‚πŸš‹πŸš‹πŸš‹πŸš‹:

Soos die tyd aanstap sal ander passasiers aanboord die trein kom wat ‘n betekenisvolle rol sal speel - ons broers en susters, vriende, kinders en selfs die liefde van ons lewe.πŸš‚πŸš‹πŸš‹πŸš‹πŸš‹:

Baie sal ook afklim tydens die reis en 'n permanente leemte in ons lewens laat.πŸš‚πŸš‹πŸš‹πŸš‹πŸš‹Baie sal ongesiens afklim sonder dat ons eens sal weet dat hulle hul sitplekke verlaat het!πŸš‚πŸš‹πŸš‹πŸš‹πŸš‹:

Jou treinreis sal vol vreugde, hartseer, fantasie, verwagtinge, hello's & good-byes en afskeide wees.πŸš‚πŸš‹πŸš‹

'n Goeie reis sal wees om vir medepassasiers te help, om te gee, liefdevol te wees en sodoende goeie verhoudinge met elkeen te bou om seker te maak dat ons, ons bes doen om hul reis ook gemaklik te maak.  πŸš‚πŸš‹πŸš‹πŸš‹πŸš‹:

Die geheim van hierdie fantastiese reis is... Ons weet self nie by watter stasie ons gaan afklim nie.πŸš‚πŸš‹πŸš‹πŸš‹πŸš‹Dus, moet ons die mooiste manier moontlik leef - wees aanpasbaar, vergeet, vergewe en offer die beste van wat ons het.πŸš‚πŸš‹πŸš‹πŸš‹πŸš‹:

Dit is belangrik om hierdie te doen, want wanneer die tyd aanbreek vir ons om ons eie sitplek te verlaat ... ons diegene wat voortgaan om te reis op die trein van die lewe sal agterlaat met pragtige herinneringe.πŸš‚πŸš‹πŸš‹πŸš‹πŸš‹:

Dankie dat julle van die belangrike passasiers op my trein is... weet nie wanneer my stasie gaan kom nie ... maar ek wil nie die geleentheid mis om vir julle weereens te se: "Baie baie dankie" dat julle deel is van my treinrit. πŸš‚πŸš‹πŸš‹πŸš‹πŸš‹: