Showing posts with label Inwoners. Show all posts
Showing posts with label Inwoners. Show all posts

Saturday, 20 December 2025

Verjaardagwense

Baie, baie geluk met jou verjaardag, Vincent. Ons is dankbaar dat die Here jou nog 'n jaar gespaar het. Vreugde vir hierdie spesiale dag.
 

Saturday, 13 December 2025

Verjaardagwense

Eddie, baie geluk met jou verjaardag. Mag elke oomblik gevul wees met ons Vader se groot genade. Vreugde vir 'n heerlike dag.

Monday, 1 December 2025

Desember-verjaardae


13 - Eddie (Sally Aucamp)

19 - Henry Weideman

20 - Vincent (Sally Aucamp)

Sunday, 23 November 2025

Verjaardagwense

Thuso, goeie wense vir jou spesiale dag. 
Mag dié verjaardag gelukkig en vol vreugde wees. 
Jy is die enigste een wat gister se geselligheid met nog 'n dag kan verleng! 
Geniet dit!

Monday, 15 September 2025

Verjaardagwense

Baie geluk met jou verjaardag, Bobo. Mag elke oomblik gevul wees met ons Vader se groot genade. Geniet jou dag!

Tuesday, 9 September 2025

Verjaardagwense

Diane, baie geluk met jou verjaardag! Ons bid dat Sy genade oorvloedig sal wees regdeur jou nuwe lewensjaar.

Tuesday, 12 August 2025

Verjaardagwense

Jan, baie geluk met die herdenking van jou geboortedag. Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met alles wat mooi en goed is. Geniet die spesiale dag.

Monday, 5 May 2025

Verjaardagwense

Danie, Denise en Zonian, julle moet lekker verjaar. Mag julle net seën, goeie gesondheid en liefde van Bo ontvang en mag vrede en geluk julle soos 'n skadu agtervolg. Vreugde vir hierdie besondere dag.


 

Thursday, 24 April 2025

Wednesday, 5 March 2025

Verjaardagwense

Petronella, hoop jy verjaar lekker. Mag Jesus jou met al Sy genade en liefde seën sodat jy 'n voorspoedige lewensjaar mag geniet. Alles van die mooiste.

Saturday, 1 March 2025

Maart-verjaardae


5 - Petronella (Sally Aucamp)

26 - Anna van Wyk (koster)

Monday, 23 December 2024

Verjaardagwense


Antoinette (Sally Aucamp), die Here is rondom jou om jou te beskerm. Mag Hy jou ryklik seën op hierdie spesiale dag. Mag Hy vir jou die krag en die genade gee om elke dag met al sy baie uitdagings te kan hanteer. Gelukkige verjaardag

Friday, 20 December 2024

Verjaardagwense


Vincent (Sally Aucamp), geniet 'n geseënde nuwe lewensjaar en behou jou vertroue in God. Mag Hy vir jou die krag en die genade gee om elke dag met al sy baie uitdagings te kan hanteer. Geniet jou spesiale dag.

Friday, 13 December 2024

Verjaardagwense


Eddie (Sally Aucamp), moet nooit vergeet hoe spesiaal die Here jou gemaak het nie. Baie geluk met jou verjaardag. Mag Hy vir jou die krag en die genade gee om elke dag met al sy baie uitdagings te kan hanteer. Geniet jou spesiale dag. 

Sunday, 1 December 2024

Desember-verjaardae


13 Desember - Eddie (Sally Aucamp)
20 Desember - Vincent (Sally Aucamp)
23 Desember - Antoinette (Sally Aucamp)

Saturday, 23 November 2024

Verjaardagwense


Thuso (Sally Aucamp), vrolike verjaardagwense aan 'n baie spesiale mens. Vreugde en vrede. Mag Hy vir jou die krag en die genade gee om elke dag met al sy baie uitdagings te kan hanteer. Geniet jou verjaardag.  

Friday, 1 November 2024

November-verjaardae


 23 November - Thuso (Sally Aucamp)

Sunday, 15 September 2024

Verjaardagwense


Bobo (Sally Aucamp), mag jy die wonderlike gevoel van liefde, vrede, vreugde en welwillendheid deel met jou inwoners. Mag Hy vir jou die krag en die genade gee om elke dag met al sy baie uitdagings te kan hanteer. Geniet jou spesiale dag. 

Monday, 9 September 2024

Verjaardagwense


Diane (Sally Aucamp), mag God jou seën met daaglikse klein bederfies, vrede en vreugde in jou gemoed.  Mag Hy vir jou die krag en die genade gee om elke dag met al sy baie uitdagings te kan hanteer. Geniet jou spesiale dag.