Showing posts with label Klerewinkel. Show all posts
Showing posts with label Klerewinkel. Show all posts

Wednesday, 1 January 2020

Friday, 20 September 2019

Ondersteun die ACVV en Ons Huis se basaarpoging ...

Met September al 'n hele ent agter ons, is daar definitief mense wat huis skoongemaak het en 'n bietjie van hulle oortollige goed uitgegooi het. Onthou altyd: jou onbruikbare artikels is 'n anderman se skatte.

En orals is hierdie skatte welkom. Die ACVV maatskaplike dienste het 'n groot witolifanttafel, maar daar is ook die Kleretrommel by Ons Huis wat altyd op soek is na voorraad om te verkoop. En dan is daar Dutoitspan se eie klerewinkel.

Friday, 14 June 2019

Dringend!!

Die Krap-en-Koopwinkel doen 'n dringende beroep op gemeentelede om kinderklere te skenk. Daar is 'n groot behoefte aan veral wintersklere.

Moenie versuim om 'n bydrae te maak nie, want volgens die weerkenners gaan die koue op ons toesak,

KONTAK ANNA (065 827 0550)

Tuesday, 31 July 2018

Krap-en-koopklerewinkel

Ma., Wo., Do. (10h00-13h00)
Dinsdae (12h00-13h00)
Vrydae   (10h00-12h00)

Daar is 'n dringende behoefte aan kinderklere.
Die winkel benodig ook winkelsakke.

Slegs gesinne wat geen salarisinkomste verdien nie, mag by hierdie winkel kom koop.

Monday, 4 June 2018

Krap-en-koopklerewinkel

Ma., Wo., Do.                 10h00-13h00
Dinsdae                           12h00-13h00
Vrydae                            10h00-12h00

Daar is 'n dringende behoefte aan kinderklere.
Die winkel benodig ook winkelsakke.

Slegs gesinne wat geen salarisinkomste verdien nie, mag by hierdie winkel kom koop.