Blomme speel ‘n baie groot rol in die erediens. Groter as wat ons moontlik dink of besef! Blomme skep nie net ‘n sekere atmosfeer wat ons gemoedstoestand voorberei vir die boodskap nie, maar blomme dra ook ‘n spesifieke boodskap uit.
Dankie vir elkeen wat hul talente op hierdie manier met die kerkgangers deel.
Blomme speel ‘n baie groot rol in die erediens. Groter as wat ons moontlik dink of besef! Blomme skep nie net ‘n sekere atmosfeer wat ons gemoedstoestand voorberei vir die boodskap nie, maar blomme dra ook ‘n spesifieke boodskap uit.
Dankie aan die blomkunstenaar, Carina Badenhorst, vir die spesiale bydrae!
Baie dankie aan die Blombosdames vir die pragtige blomme wat elke Sondag kleur en atmosfeer aan die erediens verleen.
Kom raak deel van ons blomspan en beleef die seëning om jou talente vir die Here se Koninkryk aan te bied. Ons benodig dames vir die blommegroep. As u kans sien om te help, kan jy vir Elize kontak: 072 732 4656

Baie dankie aan die Blombosdames vir die pragtige blomme wat elke Sondag kleur en atmosfeer aan die erediens verleen.Kom raak deel van ons blomspan en beleef die seëning om jou talente vir die Here se Koninkryk aan te bied. Ons benodig dames vir die blommegroep. As u kans sien om te help, kan jy vir Elize kontak: 072 732 4656
Baie dankie aan die Blombosdames vir die pragtige blomme wat elke Sondag kleur en atmosfeer aan die erediens verleen.
Kom raak deel van ons blomspan en beleef die seëning om jou talente vir die Here se Koninkryk aan te bied. Ons benodig dames vir die blommegroep. As u kans sien om te help, kan jy vir Elize kontak: 072 732 4656
Baie dankie aan die Blombosdames vir die pragtige blomme wat elke Sondag kleur en atmosfeer aan die erediens verleen.
Kom raak deel van ons span en beleef die seëning om jou talente vir die Here se Koninkryk aan te bied. Ons benodig dames vir die blommegroep. As u kans sien om te help kan u vir Elize kontak: 072 732 4656