Sally Aucamp

Terug na HOME PAGE

Loer hier vir algemene nuus, verjaardagdatums en motiveringsboodskappe. Kom kuier vir ons by Sally Aucamp en kom geniet 'n koppie tee saam met ons.


Kersete 2023

Die Sally Aucamp-familie het heerlik gesmul aan die uithaler-kersete in die vorm van 'n braai.  Ds. Ensie Enslin van Dutoitspan het die Kersboodskap gebring en met al die kommersiële aktiwiteite rondom Kersfees, is dit so maklik om die ware boodskap van Kersfees te vergeet. Daarna het Marius Willemse die inwoners met pragtige liedere en spesiaal Kersliedere bekoor. 

Elkeen het baie spesiaal gevoel toe die Kersgeskenke uitgedeel is. Baie dankie aan Rina Groenewald vir net mooi ALLES! Dit is só lekker dat sy elke week saam met die inwoners kuier. 'n Groot dankie vir elkeen wat vandag spesiaal gemaak het. 'n Sally Aucamp-dankie aan Rinus Slabbert, Natalie Willemse, Marius Willemse, Hennie Groenwald, Daphné de Beer en ds. Ensie.

Daarna het almal heerlik onder die afdak gesit en gesels.


Eregaste vir die dag


Werkers vir die dag


Foto's: Rina Groenwald

Klik HIER vir die boodskap en ander foto's.

Verjaardagwense 2023

Geluk aan elke inwoner met die spesiale dag in jou lewe. Mag krag en genade deel wees van elke dag.

5 Maart - Petronella (Sally Aucamp)
23 Maart - Allan (Sally Aucamp)

5 Mei - Zonian (Sally Aucamp)
5 Mei - Danie (Sally Aucamp)
9 Mei - Denise (Sally Aucamp)

12 Augustus - Jan (Sally Aucamp)

9 September - Diane (Sally Aucamp)
15 September - Bobo (Sally Aucamp)

23 November - Thuso (Sally Aucamp)

13 Desember - Eddie (Sally Aucamp)
20 Desember - Vincent (Sally Aucamp)
23 Desember - Antoinette (Sally Aucamp)

Paasfees 2023

Klik HIER vir nog Paasfeesfoto's.

Valentynsdag 2023


Klik HIER vir nog Valentynsdagfoto's

Januarie 2023: Nuwejaarswense












Kersete 2022

Klik HIER vir nog Kersfoto's.

No comments:

Post a Comment