Tuesday, 13 October 2026

Die Meesterplan: Leesrooster-reis (Week 24 - Dinsdag)

5.1.2 Die evangelie is gewortel in ’n historiese Persoon (Die hart van verkondiging: Jesus as Here)

Klik HIER  en kyk na die video.  

Videotoeligting tot: 
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 5.1.2 
Hoofstuk 5: Leef Verkondigend (kerygma) 
Week 1: Die hart van verkondiging: Jesus as Here 
Dag 2: Die evangelie is gewortel in ’n historiese Persoon: Jesus wat gesterf het en opgewek is. Ons verkondiging is Christus-gefokus, nie mens-gefokus nie. 

Lees: Hand. 2:21–28 


Oordink: 
Wat maak die dood en opstanding van Jesus die onmisbare hart van die evangelie, en hoe verander dit die boodskap wat jy geroep is om te verkondig?

Skakel na WhatsApp-groep vir daaglikse Bybelstudie-inligting:
Klik HIER.

Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke 
Kopiereg: 2026 DiePLAN