Klik HIER en kyk na die video.
Videotoeligting tot:
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 5.3.2
Hoofstuk 5: Leef Verkondigend (kerygma)
Week 3: Missionale mense en die koninkryk.
Dag 2: Jesus stuur sy volgelinge om die koninkryk naby aan mense te bring — missionale lewe begin waar ons gaan, luister, dien en vertel.
Lees: Luk. 10:1–9
Hoe dra jy daartoe by dat God se koninkryk deur jou naby aan alle mense kom?
Skakel na WhatsApp-groep vir daaglikse Bybelstudie-inligting:
Klik HIER.
Klik HIER.
Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke
Kopiereg: 2026 DiePLAN

