Klik HIER en kyk na die video.
Videotoeligting tot:
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 5.3.4
Hoofstuk 5: Leef Verkondigend (kerygma)
Week 3: Missionale mense en die koninkryk.
Dag 4: Wees gereed om met sagmoedigheid en respek te verduidelik waarom Christus die hoop van jou lewe is.
Lees: 1 Pet. 3:13–17
Wat beteken dit vir jou dat Jesus die bron van ons hoop is?
Hoe deel jy dit met ander mense?
Skakel na WhatsApp-groep vir daaglikse Bybelstudie-inligting:
Klik HIER.
Klik HIER.
Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke
Kopiereg: 2026 DiePLAN

