Monday, 26 October 2026

Die Meesterplan: Leesrooster-reis (Week 26 - Maandag)

5.3.1 Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook (Missionale mense en die koninkryk)

Klik HIER  en kyk na die video.  

Videotoeligting tot: 
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 5.3.1 
Hoofstuk 5: Leef Verkondigend (kerygma) 
Week 3: Missionale mense en die koninkryk. 
Dag 1: Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook - jy is deel van sy plan. 

Lees: Joh. 20:19–23 


Oordink: 
Kan jy vrymoedig daarvan getuig dat hierdie stuur opdrag of -missie van Jesus jóú lewensmissie geword het?

Skakel na WhatsApp-groep vir daaglikse Bybelstudie-inligting:
Klik HIER.

Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke 
Kopiereg: 2026 DiePLAN