[Hierdie gediggie is vir al die senior lidmate wat dit in hul laerskooldae moes leer.]
Die Sondag in die kerk;
Waar ons sit, in die middelry,
Word alles opgemerk.
Die dominee hou skielik op;
Die ouderlings kyk om;
Rooi-skaam laat sak my ma haar kop,
Want almal lyk verstom.
Wel, tuis het ek 'n pak gekry
En huil my byna hees.
Maar dit was darem, glo vir my,
'n Lekker fluit gewees!
[ Bron: klik HIER en HIER - met die kwalik-verheelde trots van iemand wat van sy kordaatstuk vertel]
Waar ons sit, in die middelry,
Word alles opgemerk.
Die dominee hou skielik op;
Die ouderlings kyk om;
Rooi-skaam laat sak my ma haar kop,
Want almal lyk verstom.
Wel, tuis het ek 'n pak gekry
En huil my byna hees.
Maar dit was darem, glo vir my,
'n Lekker fluit gewees!
[ Bron: klik HIER en HIER - met die kwalik-verheelde trots van iemand wat van sy kordaatstuk vertel]