Monday, 12 October 2026

Die Meesterplan: Leesrooster-reis (Week 24 - Maandag)

5.1.1 Die oproep tot bekering is die begin ... (Die hart van verkondiging: Jesus as Here)

Klik HIER  en kyk na die video. 

Videotoeligting tot: 
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 5.1.1 
Hoofstuk 5: Leef Verkondigend (kerygma) 
Week 1: Die hart van verkondiging: Jesus as Here 
Dag 1: Die oproep tot bekering is die begin van ’n lewe onder God se koninkryk. 

Lees: Mat. 4:12—17 


Oordink: 
Wat beteken Jesus se oproep om te bekeer binne die groter verhaal van God se koninkryk, en waar nooi dit jou om jou lewe onder sy heerskappy te verstaan?

Skakel na WhatsApp-groep vir daaglikse Bybelstudie-inligting:
Klik HIER.

Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke 
Kopiereg: 2026 DiePLAN