Klik HIER en kyk na die video.
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 5.2.5
Hoofstuk 5: Leef Verkondigend (kerygma)
Week 2: Die koninkryk: nou teenwoordig, nog nie voltooi nie.
Dag 5: God se koninkryk is seker en oorwinnend – alle mag behoort uiteindelik aan Hom, en sy mense deel in sy heerskappy.
Lees: Dan. 7:13-27
Tot watter mate is die profetiese (eskatologiese) waarheid dat Jesus heerskappy oor alles en almal voer, vir jou ʼn troos te midde van die gebrokenheid rondom (en soms in) ons?
Skakel na WhatsApp-groep vir daaglikse Bybelstudie-inligting:
Klik HIER.
Klik HIER.
Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke
Kopiereg: 2026 DiePLAN

