Fichardtpark-gemeente in Bloemfontein het vandag hul laaste uitreik na Platfontein gehad. Hierdie uitreike is deur dr. Herman Steyn gereël.
Hul het versoek (weens die ontsettende hoë brandstofkostes) dat NG Harmonie & Dutoitspan van Kimberley van vandag af die uitreike gesamentlik sal voortsit ...
Eintlik is beide Kimberley-gemeentes rééds jare al by Platfontein betrokke! (Klik HIER vir foto's wat getuig van jare se betrokkenheid van hierdie gemeentes by Platfontein.)
Die jeuguitreik het onder groot seën plaasgevind: gesprekke, speletjies, deelname, sang, gebed en eet het alles deel gevorm van 'n heerlike produktiewe en geseënde dag.
Foto's: Ds. Ensie Enslin
Klik HIER vir nog foto's.




