Friday, 30 October 2026

Die Meesterplan: Leesrooster-reis (Week 26 -Vrydag)

5.3.5 ’n Gestuurde leef nie net vir homself nie (Missionale mense en die koninkryk)

Klik HIER  en kyk na die video.  

Videotoeligting tot: 
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 5.3.5 
Hoofstuk 5: Leef Verkondigend (kerygma) 
Week 3: Missionale mense en die koninkryk. 
Dag 5: ’n Gestuurde leef nie net vir homself nie - hy is bereid om sy eie voorkeure prys te gee sodat ander die evangelie kan hoor. 

Lees: 1 Kor. 9:19–23 


Oordink: 
Kan jy dinge in jou lewe identifiseer (dalk waardes, voorkeure, gewoontes, sienings en ideale) wat vir ander ʼn geloofshindernis kan wees? 
Is jy bereid om prys te gee om iemand anders effektiewer te kan bereik met die goeie nuus van Christus?

Skakel na WhatsApp-groep vir daaglikse Bybelstudie-inligting:
Klik HIER.

Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke