Wednesday, 28 October 2026

Die Meesterplan: Leesrooster-reis (Week 26 - Woensdag)

5.3.3 God se goeie nuus is vir alle mense. (Missionale mense en die koninkryk)

Klik HIER  en kyk na die video.  

Videotoeligting tot: 
DIE MEESTERPLAN-LEESROOSTER 5.3.3 
Hoofstuk 5: Leef Verkondigend (kerygma) 
Week 3: Missionale mense en die koninkryk. 
Dag 3: God se goeie nuus is vir alle mense. Petrus getuig van Jesus se lewe, dood en opstanding sodat ander Hom kan leer ken. 

Lees: Hand. 10:34–43 


Oordink: 
Wie rondom jou het moontlik nodig om die goeie nuus van Jesus op ’n eenvoudige en verstaanbare manier deur jou woorde en lewe te hoor?

Skakel na WhatsApp-groep vir daaglikse Bybelstudie-inligting:
Klik HIER.

Die Meesterplan - Dr. Frans Hancke 
Kopiereg: 2026 DiePLAN