Showing posts with label Mei. Show all posts
Showing posts with label Mei. Show all posts

Tuesday, 26 May 2026

Oesmaande: Mei

Ons help tans 20 behoeftige gesinne met kospakkies. Enige bydrae - 
klein of groot - is opreg welkom. Ons vra dat elke lidmaat, indien dit enigsins 
moontlik is, om wanneer jy kruideniersware koop, ietsie ekstra te koop. 
Jy kan dit enige tyd van die week kerkkantoor toe bring of Sondae 
in die houer in die voorportaal sit.
Vir meer inligting, kontak gerus die kerkkantoor by:
053 842 1100

Tuesday, 19 May 2026

Oesmaande: Mei

Ons help tans 20 behoeftige gesinne met kospakkies. Enige bydrae - 
klein of groot - is opreg welkom. 
Ons vra dat elke lidmaat, indien dit enigsins moontlik is, 
om wanneer jy kruideniersware koop, ietsie ekstra te koop. 
Jy kan dit enige tyd van die week kerkkantoor toe bring of Sondae 
in die houer in die voorportaal sit.
Vir meer inligting, kontak gerus die kerkkantoor by:
053 842 1100

Sunday, 8 June 2025

Sunday, 18 May 2025

Sunday, 4 May 2025

Thursday, 9 May 2024

Tweede kwartaalprogram: Mei

9 Mei (18:30): Hemelvaartdiens (kantoor is toe) 

9-10 Mei: Kantoor toe - Skriba (kursus)

12-16 Mei (18:00): Pinksterbidure

18 Mei: Junior kategese-uitstappie (Tarentaalrand)

19 Mei: PINKSTERFEES

19 Mei (18:00): Kimberley Pray and Worship by TD-Kerk

20 Mei (18:15) Nabetragting van dankfees

29 Mei: Stemdag (kantoor is toe) 

31 Mei: KOFFIEHUISKONSERT

7 Junie (18:00): Kimberley Worship-ervaring by TD-kerk 

14 Junie: Skole sluit

18-21 Junie (09:00-13:00): Bybelskool (graad 1-7) by Dutoitspan