Showing posts with label Kerkkantoor. Show all posts
Showing posts with label Kerkkantoor. Show all posts

Tuesday, 26 May 2026

Basaar: Gee bestanddele in by kerkkantoor

'n GROOT Dutoitspan-DANKIE aan elkeen wat
bestanddele bygedra het. 
Ons begin hierdie DANKFEES met 'n
regmerkie langs elke bestanddeel op die lys! 

Sunday, 13 July 2025

Afkondiging: SMS-boodskappe

Kontaknommer van die kerkkantoor: 053 842 1100

Monday, 24 February 2025

Afkondiging: Kalender 2025

Die 2025-kalender is by die kantoor beskikbaar
.
Ma. & Di. 08:00-13:30
Wo. & Do. 08:00-12:00 en 16:00-17:30 
Vr. 08:00-12:00

Een kalender per huishouding vir die lidmate van Dutoitspan. Indien u 'n A4-kalender verkies, kan dit gedruk word teen 'n minimale koste van R20 per kalender.

Monday, 17 February 2025

Afkondiging: Kalender 2025

Die 2025-kalender is by die kantoor beskikbaar.
Ma. & Di. 08:00-13:30
Wo. & Do. 08:00-12:00 en 16:00-17:30 
Vr. 08:00-12:00

Een kalender per huishouding vir die lidmate van Dutoitspan. Indien u 'n A4-kalender verkies, kan dit gedruk word teen 'n minimale koste van R20 per kalender.

Monday, 10 February 2025

Afkondiging: Kalender 2025

Die 2025-kalender is by die kantoor beskikbaar
.
Ma. & Di. 08:00-13:30
Wo. & Do. 08:00-12:00 en 16:00-17:30 
Vr. 08:00-12:00

Een kalender per huishouding vir die lidmate van Dutoitspan. Indien u 'n A4-kalender verkies, kan dit gedruk word teen 'n minimale koste van R20 per kalender.

Monday, 3 February 2025

Afkondiging: Kalender 2025

Die 2025-kalender is by die kantoor beskikbaar.
Ma. & Di. 08:00-13:30
Wo. & Do. 08:00-12:00 en 16:00-17:30 
Vr. 08:00-12:00

Een kalender per huishouding vir die lidmate van Dutoitspan. Indien u 'n A4-kalender verkies, kan dit gedruk word teen 'n minimale koste van R20 per kalender.

Saturday, 16 July 2022

Kerkgenotjies: Kerkkantoor

Klik HIER vir iets in ligter luim!

Wednesday, 6 April 2022

Moenie wag nie, kom koop dadelik!

Wees saam met ons bly! NG Kerk Dutoitspan vier 22-24 April ons 150ste jaar van God se Genade oor ons gemeente! Groot maskers @ R30 & klein maskers @ R20 elk. Goeie gehalte materiaal met 'n 2de fyn laag binne. 

Kontak Elsa Minne by ons kerkkantoor vir bestellings. (053 842 1100) 

Net beperkte hoeveelheid is vervaardig.

Wednesday, 29 May 2019

Die 3-in-1-konsert ...

Lag, ontspan en ontstres - 'n 3-in-1-konsert!

Kaartjiepryse klop inflasie en veroorsaak
konsternasie. Betaal 1990 se prys vir 2019 se vermaak!

Wanneer: 31 Mei 2019 - 18:00 vir18:30

Kaartjies beskikbaar by die kerkkantoor.

Kontak vir Elsa by 053 8421100

Friday, 3 May 2019

Pretdag: Werkers agter die spookasemgordyn

'n Paar dankies solank vir die besige en bedrywige werkers agter Dutoitspan se spookasemgordyn vir die jeug. Elmarie Delport  by gesigverf, haarkleur en naels vir die dogtertjies wat hulle graag vir die naweek wil optooi. Liesl Brown en Mari Matthysen by die kosstalletjies. Geen mens kan die pretdag op 'n honger maag aanpak nie. Annatjie Enslin saam met Marina by speletjies en handwerk - die pret in die pretdag.  Ds. Ensie wat oral betrokke is - hy maak spookasem, ry koeldrank aan, bou mini-putt-puttbaan en maak speelgoedjies reg. Oom Flip Opperman bak pannekoek en Fredolien du Plessis help oral. Hannes en Louise Hattingh is by die kaskarre en Christelle Hattingh het 'n vinger in elke "pie". Dankie vir die kerkkantoor wat altyd op hulle pos is - julle is 'n belangrike skakel.

'n Groot dankie aan elkeen, ook aan diegene wat in stilte meer as hulle kant gebring het. Niks gaan ongesiens verby nie.