Sy pa kyk in die lug op en sien ‘n Boeing hoog verby vlieg en vra vir sy seuntjie: “Hoe groot is daardie vliegtuig, my kind?”
Die seuntjie antwoord: “Dit is klein, Pappa, jy kan hom skaars sien.”
Die pa vat die seuntjie toe lughawe toe, en daar op die aanloopbaan, reg voor hulle, staan ‘n Boeing 747.
Die pa vra toe: “Seunie, en hoe groot is hierdie vliegtuig.”
Die seuntjie reageer; “Ooo, Pappa, hierdie vliegtuig is enorm.”
By hierdie punt sê die pa toe: “Dit is hoe dit is met God! Hoe groot HY is, hang af van die distansie tussen jou en God! Hoe nader jy aan Hom is, hoe groter is Hy in jou lewe.”

(Koot Swanepoel - 10/2/17)